Rita le Roux (gr. 11) van Hoërskool Gimnasium Paarl het aan die International Peace Youth Group (IPYG) se opstelkompetisie deelgeneem en gewen. Leerders van 12 tot 19 jaar oud kon inskryf en moes in hul opstel vertel hoe hulle skool tydens die Covid-19-pandemie ervaar het en wat hulle die meeste in dié tyd waardeer het. Rita het geskenkbewyse asook R1 000 gewen, waarvan R500 vir die skool gaan. By haar staan Eddie Bateman, die skoolhoof, met die tjek wat Rita ontvang het.


Gimmie wen IPYG se opstelkompetisie

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article