Whitney Appolis (tweede van links), ’n leerder aan die Laer Meisieskool La Rochelle, en haar K2-roeimaat, Amber Daries, ’n leerder aan New Orleans Sekondêr, het onlangs aan die SA roeikampioenskap vir meisies o.14 deelgeneem. Dié twee het saam ’n bronsmedalje as ’n span gewen. Die kampioenskap is van 21 tot 23 Mei in Muizenberg by Marina Da Gama beslis.


You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article