Lelanie Steenkamp (9) van Laerskool Hugo Rust het aan ’n virtuele internasionale danskompetisie, Talent America, deelgeneem. Die beoordeling het in New York plaasgevind en sy het uitstekend gevaar. Sy het eerste plek behaal vir groepdans en is as die naaswenner vir individuele dans aangewys.


You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article