Die gr. 1 A-klas van L.K. Zeeman Primêre Skool, wat uit 23 leerders bestaan, het hul klas “My 5 sintuie” terdeë geniet toe hulle self deeg gemaak het. Dié spulletjie het as deel van die ontwikkeling van motoriese vaardighede self deeg geknie en ’n afdruk van hul handjies daarin gemaak. Hierdie les het hulle bewus gemaak van hul sintuie en waarom dit belangrik is. Bo pronk die groepie met hul deeg in hul hande.
Gr. 1-klas verken sintuie
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.