Alice Lombard, ’n leerder aan die Hoër Meisieskool Paarl, het onlangs aan die ATKV se redenaarskompetisie vir leerders deelgeneem. Sy was in die gr. 10- tot 12 Afrikaans- huistaal-kategorie. Alice het eerste plek in die Wes-Kaap behaal en is algeheel 11de in die land.


Glad met woorde

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article