Leerders van die Hoër Jongenskool Paarl neem deel as mentors by die Hilltop Legacy- gemeenskapsdiensprojek wat by Groenheuwel Primêr plaasvind. Links is Sherwin Nicolas (gr. 12) besig om ’n leerder te help.


You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article