Nanicke Bergh (gr. 6) van die Laerskool Hugo Rust het na die eindronde van Netwerk24 se wiskundekompetisie deurgedring. Die top-20-leerders uit die Wes-Kaap, Vrystaat en Gauteng gaan binnekort aan die eindronde deelneem.


Nanicke deur na eindronde

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article