Frans van der Merwe, ’n leerder van die Hoër Jongenskool Paarl, het onlangs aan die Wes-Kaapse gimnastiek-kampioenskap in die tuimel-afdeling deelgeneem en goud gewen. Hy het ook provinsiale kleure verwerf en gaan in Oktober aan die nasionale kampioenskap in Pretoria deelneem.


Tuimelkoning

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article