Kenneth Janson, ’n gr. 11-leerder aan die Hoër Jongenskool Paarl, het in die Blitsbrein Junior-kompetisie-eindstryd, wat deur Netwerk24 in samewerking met Die Burger, Beeld en Volksblad aangebied is, geskitter. Kenneth was derde in die nasionale afdeling vir gr. 10 en gr. 11 het en R5 000 vir homself en vir sy skool gewen. Kenneth was die naaswenner In die provinsiale afdeling vir gr. 10 en gr. 11.


HJS se blitsbrein

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article