Dié tennisspelers van die Saretha Maritz-tennisakademie het onlangs die Laerskole Boland-Kavaliers-span in wedstryde teen die Platteland en WP verteenwoordig. Die spelers – o.11-, o.12- en o.13-afdelings – het silwermedaljes gewen. Hulle het ook aan die volgende Drakenstein- streek- en Boland-Kavaliers-proewe vir 2022, wat in Oktober en November gespeel word, deelgeneem. Agter van links: Marilu Hamman, Quinn Smith, Ruben Meintjes, Juliette Corbett, Lienka Laubscher en Elzé Laubscher. Voor: Isabella Corbett, Wanda Keuler, San-Mari Visagie, Dylan Haarhoff, Miné King en Ben Haarhoff.


Silwer tennissterre

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article