Die ATKV se redenaarskompetisie het vanjaar ’n nuwe baadjie aangetrek. Die leerders moes hulself opneem en hul video’s aanlyn indien. Leerders kon slegs aan die voorbereide kategorie deelneem. Elf leerders van Hoërskool Paarl Gimnasium het vanjaar deelgeneem. Voor van links is Jeané du Toit, Annabelle Theron, Mia van Wyk en Uanita Engelbrecht. Agter: Minke Engelbrecht, Buks Scott, Chrizanne Kellerman en Roosje Grobbelaar. Demi Erasmus, Lian Muller en Ansuné Saayman was afwesig toe die foto geneem is.
Gladdebekke moes video instuur
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.