Drie van leerders van die Hoër Meisieskool Paarl – Renezia Andrews, Nicola Pople en Adri Carstens – het die afgelope vakansie in die o.19- SA netbaltoernooi gespeel. Kerrin deNobrega, ’n oud-leerder van die Hoër Meisieskool Paarl, was ook lid van die span. Die span het ná bykomende speeltyd vierde geëindig. Adri is vir die SA groep gekies.


Een van Meisieskool na SA groep

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article