Die Laer Meisieskool La Rochelle se kultuurprogram het verlede Woensdag ’n hoogtepunt opgelewer toe 10 merkwaardige jong sprekers vir die Interskole-redevoeringskompetisie verwelkom is. Deelnemers het ook leerders ingesluit van die Laerskool Gimnasium, Paarl Primêre Seunskool, Laerskool Noord-Eind, Hoër Meisieskool Paarl en Bridge House. Agter is Natasha Kumbier (derde), Lila Doyer en Heike Hoffeldt (tweede plek). In die middel staan Madison Pienaar, Daniella Osswald, Amina Mookadam en Nianique van Zyl. Voor staan Isabella Pretorius (eerste plek), Bruwer Bornman en Roald Coetzee.


Redevoering ’n hoogtepunt

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article