Die Hoër Meisieskool La Rochelle het die glansryke Twizza Superskole- Wes-Kaap-streekkampioenskap die tweede agtereenvolgende jaar gewen. Die byeenkoms is die afgelope naweek by die Groenpunt-stadion beslis. La Rochelle verseker met hierdie eerste plek sy plek in die Grande Finale wat in Februarie 2022 in Pretoria sal plaasvind.


You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article