Hannah Laurence (gr. 11) en Anne Venter (gr. 12) van die Hoër Meisieskool Paarl het saam met dr. Ria Taylor, onderhoof, en die onderwyser Karen Swart vir die landswye ConSpirito-debateindronde na Alberton gereis. Die twee leerders het die algeheel 3de plek behaal.


Leerders eindig derde

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article