Duwayne Adams, ’n gr. 10-leerder aan die Hoërskool Noorder-Paarl, het aan die Timbercity-ren deelgeneem en was eerste in die 57 km-marathon en ook vyfde in die straatmyl, wat op 17 Oktober in Oudtshoorn beslis is.


Duwayne eindig eerste en vyfde

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article