Die matrikulante van Klein Nederburg Sekondêr het onlangs hul uitstapdag gehad. Die leerders en personeel van die skool het vir die laaste keer bymekaar gekom om die gr. 12-leerders sterkte met die eindeksamen toe te wens.Foto: Ernest Kilowan