Monet Deutschman (bo) en Mikayla Barnard (onder) van die Hoër Meisieskool Paarl het onlangs aan die Wilson-meesterstennistoernooi deelgeneem. Monet het die o.10-afdeling gewen en Mikayla het tweede in die o.11-afdeling geëindig.
Tenniskampioene
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.