Die broers Christoff en Naudé Pienaar van Laerskool Courtrai het aan die SANNSU- SA skietkampioenskap deelgeneem.

Christoff het die silwermedalje in die o.12-pistoolafdeling gewen. Naudé het op sy beurt die goue medalje in die o.12-pistoolafdeling opgeraap. Die Pienaar-broers het ook die goue medalje as spanprys verower.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article