Bianca Mostert, ’n graad 4-leerder aan die Laerskool WA Joubert, het onlangs ’n silwermedalje by die Wes-Kaap-provinsie en Boland-karate-byeenkoms gewen.