Hierdie honde-passasier is so gretig om tydens ’n rit uit die motorvenster te loer dat sy eienaar vir hom ’n motorfietsbril aangeskaf het om te keer dat muggies en dies meer in sy oë beland. Wagter is Sondag raakgesien terwyl hy en sy baas in die Bergrivier Boulevard gery het.Foto: Lise Beyers


Om jou beter mee te kan sien!

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article