Die druiwe-oesseisoen is in volle gang met ook die gehalte van tafeldruiwe wat vanjaar uitstekend is. Saul Clarke, voorman op De Hoop-plaas in die Paarl, waar hy al langer as 30 jaar werk, sê vanjaar se oes is een van die bestes wat hy nog beleef het. Op die foto staan hy en bekyk ’n spoggerige tros Tawny-druiwe wat spesifiek vir die oorsese uitvoermark gelewer word.
Pragseisoen!
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.