Clarabelle Hamer (5) word deur haar pa, Martin, gerusgestel met haar eerste dag van grootskool by die Laerskool Paarl Gimnasium. Clarabelle (gr. R) het Woensdag saam met talle ander leerders met hul skoolloopbaan begin. Sien nog foto’s op bl. 18 en 19 van die Paarl Post.


You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article