Met skolesport wat die afgelope twee jaar kruppel was, is dinge op die skole-sportveld weer vuur en vlam. Die Hoër Jongenskool Paarl het Vrydag ’n aksiebelaaide atletiek-uitdaging vir seuns gehou met die top-seunskole van die Boland en Skiereiland wat deelgeneem het. Boishaai het met die hoogste algehele puntetelling geseëvier.Foto’s: E.J. Langer


Bois skitter op atletiekbaan

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article