Laerskool Courtrai het sy hoofleiers vir 2022 bekend gemaak. Die hoofseun is Thomas Wiersma en die hoofmeisie is Bea van Staden. Saam met hulle is die skoolhoof Jan Brand.


Courtrai-hoofleiers gereed vir aksie

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article