Laer Meisieskool La Rochelle het vanjaar geskiedenis gemaak deur die eerste mans-onderwyser in die skool se bestaan, aan te stel. Coenie Harmse gaan wiskunde vir gr. 6-leerders gee, tegnologie vir gr. 7’s en fisiese opleiding vir gr. 5 tot gr. 7. Harmse is verder ook in beheer van sport en terrein.
Coenie maak geskiedenis
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.