’n Vriendelike transaksie tussen Francois de Jager en Kelvin Antonie van Kelvin’s Plants by die Windmeul-mark. Dié mark wat elke eerste Saterdag van die maand gehou word, bied iets van alles – van pannekoeke, wyn, kosse, tot lekker lag en plante. Foto: Heleen Rossouw
Windmeul-mark bied iets vir almal
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.