Die jaarlikse interskole-swemgala teen die Hoërskool Gimnasium Paarl op 7 Februarie het groot opwinding opgelewer. Die Hoër Jongenskool Paarl het daarin geslaag om die byeenkoms met 104 punte te wen (HJS 286: Paarl Gim 182), met Liam Coetzee wat die 50 m-vlinderslagrekord in die o.19-afdeling met sy tyd van 26,56 oortref het.


You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article