Die tweekampers van die Laerskool Paarl Gimnasium het uitstekend gevaar by die afgelope Highgate interprovinsiale byeenkoms. Vyf atlete het individuele medaljes verower, terwyl die skolespan steeds onoorwonne is sedert hul toetrede tot die laerskole-spankompetisie. Agter van links is Nathan van Litsenborgh (o.13), Thomas van der Merwe (3de plek
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.