Inwoners van die stil woonbuurt Denneburg was geskok toe die polisie en nooddienste Saterdag by ’n woning in die omgewing was. Kapt. Louise du Plessis, ’n woordvoerder van die Paarl-polisie, sê die lyk van ’n 52-jarige man is deur sy bure in sy woning gevind. Du Plessis het bevestig dat ’n lykskouing deur die polisie versoek is om die oorsaak van die man se dood te bepaal.
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.