Dié atlete van die Laer Meisieskool La Rochelle het die afgelope naweek by die Boland-sentraalkampioenskap deurgedring na die Boland-atletiekkampioenskap, wat op 5 Maart plaasvind. Van links is Francoine Destroo (gewigstoot), Meacke Lawrence (100 m en 150 m), Kesha-Lee Philander (verspring) en Elzaan van Graan (spiesgooi).


Larries na kampioenskap

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article