Die drie studente van die Patrick Ross-karateakademie gaan die Wes-Kaap by die nasionale kampioenskap, wat die naweek in Durban gaan plaasvind, verteenwoordig. Voor is Caitlin America (Klein Nederburg Senior Sekondêr), Cody Hammond (tans by Hoërskool Bergrivier) en Jenique Pekeur (New Orleans Sekondêr.) Codey het ook ’n derde plek vir kata op 26 Februarie behaal in die Open Club-karatekampioenskap wat by Sarepta gehou is. Saam met die karatekas is agter Patrick Ross, hoofinstrukteur van die Patrick Ross-karateakademie en voorsitter van die Kaapse Wynland-karate (Boland).Foto:

Credit: SYSTEM

Karatekas gereed vir kampioenskap

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article