Agt atlete van Hugenote Hoërskool het aan die onlangse Boland-kampioenskap op Dal Josafat-stadion deelgeneem. Vier medaljes is deur drie atlete huis toe gebring. Hulle is Monique de Beer (o.14-meisies: silwer in paalspring