Valiant Swart maak hierdie week ’n draai in Paarl en in Wellington. Op Vrydag 18 Maart is hy om 19:00 by Zomerlust-restaurant in die Hoofstraat, Paarl. Kaartjies kos R200 per persoon en kan bespreek word by 021 879 6637 of by 073 929 1971. Saterdag tree Valiant om 19:00 in die Bôrdienghuis-teater in Wellington op. Die deure open reeds om 17:00 en gaste kan heerlike pizzas bestel. Kaartjies kos R150 per persoon en kan bespreek word by 061 156 5386.

Valiant Swart kom kuier

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article