Die meisieskrieketspan van Paulus Joubert Sekondêr het onlangs teen die krieketspan van die Hoërskool Noorder-Paarl gespeel. Paulus het gewen met 51 lopies. Jamie Brown het ’n toptelling van 47 lopies gelewer.

Credit: SYSTEM Credit: SYSTEM

Paulus Joubert Sekondêr se meisies wen krieketwedstryd

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article