Liane Coetzee van die Laerskool Hugo Rust het gekwalifiseer om aan die vlak 2-swemgala in Malmesbury deel te neem wat van 22 tot 24 Maart plaasgevind het.