Die gewilde Afrikaanse skrywer Francois Bloemhof (naasregs) was die gas by die gereelde bymekaarkoms van die Breytenbach Boekklub in Wellington. Dr. Amanda Swart (links), beskermpersoon van die boekklub, was die vraagsteller. Saam met hulle is Gerhard van Aardt, koördineerder van die Boekklub, en die Wellingtonner Martie Grobbelaar. Foto: Engela Duvenage


Francois Bloemhof gas by boekklub

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article