Die Drakenstein-stadsraadslede moet baie tevrede wees met hoe ons stadsbestuurder, dr. Johan Leibbrand, die gebied bestuur as hulle hom ’n nuwe kontrak wil gee – al is hy reeds by aftree-ouderdom (65).
Net jammer die minister wou dit nie goedkeur nie. Nou tree hy glo Augustus af.




