Julia Ahrens van die Laerskool Hugo Rust is vir die o. 13-Boland-onderwater-hokkiespan gekies. Die span het van 30 Maart tot 2 April aan die SA junior nasionale onderwaterhokkietoernooi in die Strand deelgeneem.


Onderwaterhokkie

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article