Die bekende Wellingtonse akademikus prof. Michael le Cordeur was onlangs die gasspreker by die Men’s Empowering-saamtrek. Saam met hom op die verhoog was die akteur Zane Meas, ’n stigterslid van die Fatherhood Foundation wat die geleentheid aangebied het. Die dag was gemik op mans en veral pa’s oor die bemagtiging van mans om hulle uit te leef om die beste pa, lewensmaat en SA burger moontlik in die gemeenskap te wees. Op die foto is die sanger Lukmaan Adams, Zane Meas, prof. Michael le Cordeur en Mujajid George (ook ’n sanger).Foto:


Manne bemagtig

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article