Munich John Matthyse (11) het onlangs die geleentheid gehad om die rugbyspelers van die Bulle ná die wedstryd in hul kleedkamer te ontmoet. Munich, ’n graad 5-leerder aan die Primêre Seunskool Paarl, het tussen sy helde geborrel van die vreugde. Die ontmoeting is moontlik gemaak deur Blackie Swart en die Cornel Hendricks-stigting.

Credit: SYSTEM

11-jarige ontmoet sy helde

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article