Die lang wag is verby – Herlaai 2022 sal binne minder as ’n maand in die Paarl wees.

Valleiers kan uitsien na ’n fees van musiek by Faurestraat-stadion in die Paarl. Kunstenaars soos Bok van Blerk, Spoegwolf, Refentse en Elandré gaan almal saam by een venue in aksie wees.

Kaartjieverkope loop mooi, so moenie die feestelikheid misloop nie. Kom ons hou fees!

Wanneer: Saterdag, 21 Mei om 16:30

Kaartjies: R280-R380 ticketpros.co.za

Vir meer inligting besoek Herlaai.co.za.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article