Die Paarlse kampioenboogskutter, Elna Theunissen, het die afgelope naweek weer by die 72ste Suid-Afrikaanse en Suidelike Afrikastreek se boogskietkampioenskap uitgeblink. Dié kampioenskap is in Pretoria gehou. Elna het in baie moeilike weersomstandighede in die recurve-boog-afdeling vir meesters (vroue 50+) in die kwalifiserende ronde met 13 punte geseëvier en in die eindstryd ’n silwermedalje verower.

In die kol!

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article