21 April 1972
Skool kry nuwe saal van R120 000: Die Laerskool Noord-Eind het gister hul nuwe saal in ontvangs geneem. Die saal het plek vir 750 mense en hetR120 000 gekos. Daar is ’n galery met sitplek vir 150 persone en ’n kombuis. Sedert die begin van die jaar hou die N.G. gemeente Paarl-Vallei elke Sondagoggend ’n kerkdiens in die skool vir gemeentelede in die Noordelike deel en Sondagoggend sal die diens vir die eerste keer in die nuwe saal gehou word.
College building on fire: A building of the Huguenot College at Wellington was saved from being burnt down by the quick action of a Wellington resident, Mr W.A. King, was told in the Paarl Regional Court yesterday. A 16-year-old boy appeared before him on a charge of housebreaking with intent to commit arson.
Moordenaar gaan appelleer: Die Allandale-gevangene Joseph Morgan (24) wat die Britz-gesin (mev. Britz en 2 kinders) van Allandale-gevangenis, vermoor het, is verlof toegestaan om te appelleer. Hy is onlangs ter dood veroordeel.
,
Girl reported missing: According to a report received by police here, a Paarl girl, Miss Patsy Nel (21), of Main Street, Noorder-Paarl, has been missing from home since last Saturday. A police spokesman said last night that they had not yet received any news of Miss Nel. She is believed to have been seen at Laingsburg and may be travelling in a car with a Johannesburg numberplate. Her parents do not know where she is.
Dooprok 130 jaar oud: Op 6 Mei sal ’n seldsame dooprok voor die kansel in die N.G. kerk Noorder-Paarl verskyn by ’n doopplegtigheid. Die rokkie is 130 jaar oud en sal gedra word deur Bernard Slabber, kleinseun van mnr. B.N. Slabber, voorsitter van die Paarlse Reklamevereniging. Bernard is die seuntjie van mnr. en mev. Danie Slabber van Paarl. Die rokkie is die afgelope 130 jaar in gebruik in die Slabber-familie.
Train kills man: A man walking between two sets of rails at Huguenot Station was knocked down by an electric train and killed. He was Swiss-born Mr. Hans Reber, 59. At an inquest here Mr. J.M. Lemmer found that his death was due to multiple injuries.




