In ’n Facebook-plasing op hul blad het Voordorp-buurtwag Saterdagaand foto’s gedeel waarin hul vrywilligers ’n vermeende kabeldief op heterdaad betrap het. “Ons het so pas ’n kabeldief in Voorstraat met toerusting vasgetrek. Hy is aan die Wellington-polisie oorhandig. Die strate is bedrywig en mense beweeg op en af. Kontak Wellington-polisie as enige onraad vermoed word,” het die plasing gelui.Foto’s: Voordorp Buurtwag Facebook


Buurtwag betrap kabeldief

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article