Juan Smal, die Hoër Jongenskool Paarl se kaptein, hardloop op die veld vir die afskop van die wedstryd teen Rondebosch Boys’ High by Buco-Brugstraat in die Paarl. Rondebosch het ’n opskudding veroorsaak toe hy die eerste keer sedert 1979 daarin geslaag het om HJP te verslaan. Die manne uit die Kaap het 22-19 gewen.Foto:
Credit: SYSTEM
Eerste keer in 43 jaar
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.