Hugenote trek weer kleurvolle jas aan

Hugenote Hoërskool bring die eerste keer sedert Covid-19 weer ’n grootskaalse musiekblyspel op die planke. Joseph and the Amazing Technicoloured Dreamcoat word nog tot môre (Vrydag 6 Mei) opgevoer. Beperkte kaartjies is by die skool by 021 873 2111 beskikbaar. In die hoofrolle is (middel) die onderwyser Jan Olivier as Joseph en (voor) die graad 11-leerder Jaimee Cronje as die verteller. Foto: Engela Duvenage


Hugenote trek weer kleurvolle jas aan

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article