Wellingtonners is verlede week vermaak met ’n skouspelagtige vertoning deur leerders van die Hugenote Hoërskool in hul eerste musiekblyspel op die planke sedert Covid-19, Joseph and the Amazing Technicolour Dreamcoat.Foto: EJ Langner


Droomkleed bekoor Wellingtonners

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article