Ashlynne Williams (gr. 5) van St. Albans Primêr is onlangs vir die Kaapse Wynlande o.11- netbalspan gekies. Hierdie span gaan binnekort aan die Wes-Kaap interdistriktetoernooi in Wellington deelneem, wat in Julie vanjaar sal plaasvind. St. Albans is baie trots op Ashlynne se uitstekende prestasie.