Die Bo-dalpad in die gebied van Groenheuwel en Fairyland het in ’n vullishoop ontaard. Vullis word oop en bloot langs die pad gestort. Dit ten spyte van verskeie pogings van die Drakenstein-munisipaliteit om rommelstrooiery hok te slaan. Die publiek kan onwettige rommelstrooi aan die munisipaliteit rapporteer by 080 131 3553. Foto: Lesersfoto


Hoe groen is ons vallei?

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article